Weird Wide Web - "Zombievirusse" ontdek as gevolg van klimaatsverandering

Loading player...
Soos klimaatsverandering versnel, begin wetenskaplikes 'zombievirusse' in die smeltende permafrost ontbloot. MAAR, die "zombie-apokalips" is glad nie op ons nie.
7 Aug 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min