Johann Els gesels met Erin Nel al die pad van Piketberg in die Kaap provinsie, oor haar eie getuienis en ook haar boek “Die Tuin” wat onlangs vrygestel is.
8 Aug 2023 10AM
English
South Africa
Christianity · Christianity
Johann Els gesels met Muller Craucamp oor Kersfees in Augustus wat in samewerking met Radiokansel Vrydag 28Aug.2026 @19:00 in die ouditorium van UniteCity (Kameeldrift, Pretoria) aangebied word, deels as viering van Radiokansel se 45ste verjaarsdag.
Johann Els gesels met Barend Liebenberg. Op 27 Maart 1992 het die 17-jarige Barend Liebenberg se lewe vir altyd verander. Hy is verpletter deur 'n 22-ton vragwa in Porterville, Suid-Afrika. Op pad na sy genesing het hy talle naby-dood-ervarings Gehad wat hy deel in sy boek - Crushed to Death…
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Vermy versoekings.”
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Gestuurde genademense” uit 1 Sam 18:1,3.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.