
Brothers in unity: Simon Dipela and Hennie Becker
Loading player...
Wynand gesels met Hennie Becker en Simon Dipela van die Villeria NG Gemeente oor hulle recycling projek en die pad wat die HERE met Simon Dipela gestap het, tot waar hy vandag n geestelike leier is.