
Ps Marco Labuscagne sien die Here deur dit alles
Loading player...
Johann Els gesels met Ps Marco Labuscagne. Hy is ‘n Hoërskool mentor vir rugby, en sy boodskap gaan oor roeping en identiteit vir jongmense. Hy is een van die sportbekendes wat pryk in Karien Basson se boek “Luister, God se stem in my lewe.”