Weird Wide Web - Airbnb-reëls verstom familie

Loading player...
’n Gesin wat verblyf op Airbnb bespreek het, was stomgeslaan en verras toe hulle aankom en sien hoeveel reëls oral in die huis geplak is.
16 Aug 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min