
Joshua na die Reën hou konsert in Bloemfontein
Loading player...
At Lunch se Pulane Nel-Sekepe het met Juffrou Elzaan van die Primêre Skool Jim Fouché gepraat oor die skoolkoor wat saam met Joshua na die Reën gaan optree.