Pulane Nel-Sekepe gesels met Boeta Swart van Anchor of Hope oor hul huise waar hul mense help, projekte wat hul aanpak vir fondsinsamelings, en raad vir die jeug gedurende Junie 2026
Boeta vertel ons meer van die vorderinge by die Miracle House, sowel as hul planne om lekker warm pap en sous vir die manne op die straat te bedien wat hul nie noodwending tans kan inneem nie. Hy gesels oor die opkomende Street Stores, en bedank die gemeenskap van Bloemfontein…
Boeta en Pulane gesels lekker oor die nuwe herwinningsprojek wat Anchor of Hope aanpak, terwille van fondsinsameling vir die "Miracle Huis" Jy kan ook bydrae en betrokke raak - kom luister saam.
Pulane gesels lekker met Boeta oor Anchor of Hope. Hul bedank die gemeenskap vir hul bydrae en betrokkenheid - sonder die hulp van Bloemfontein se mense, sou hul werk nie moontlik gewees het nie.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.