
Romeine 1:20: God openbaar in die Krokodil
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bewonder Natuurwetenskaplike, Deon Furstenburg die Krokodil, en ons kyk wat die Here omtrend Homself so openbaar het.