
Christia Uys oor die "You Matter Walk"
Loading player...
Johann Els gesels met Christia Uys oor die tweede “YouMatterWalk” wat die 9de September by “the Big Red Barn” in Olifantsfontein plaasvind. Laas keer het meer as 600 mense deelgeneem en die jaar mik hulle vir oor ‘n 1000. Die doel van die stap is bewusmaking oor geestesgesondheid en selfdood.