
Jaco Strydom - wie werk vir Wie?
Loading player...
Ons motivering vir die oggend kom uit die hart en talente van Jaco Strydom met sy plat op die aarde verstaan van God en sy mense. Vandag se tema: “Wie werk vir Wie? Oor die verskillende gebede in die Woord.