Weird Wide Web - Jy weet nie hoe jy lyk nie

Loading player...
As jy dink jy weet hoe jy lyk dan is jy waarskynlik verkeerd en sal waarskynlik ook nie so mooi lyk soos jy dink nie, ten minste is dit wat die wetenskap sê.
31 Aug 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min