
Gretha Wiid Worthy Women konferensie 2023
Loading player...
Johann Els gesels met Gretha WIiid, want dit is alweer Worthy Women konferensie hierdie komende naweek en ons wil hoor wat op haar hart is vir al die duisende dames wat weer by Moreleta Park bymekaartrek.