
Huweliksfokus: finansies, die #1 rede vir konflik
Loading player...
Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Finansies – Die Nr1 rede vir konflik.”