
Zanti Swanepoel bly stap in geloof
Loading player...
Johann Els gesels met Zanti Swanepoel, Stigter van die “WALKING IN FAITH” stap uitdagings. Om vroue te bemagtig vroue om te om te staan en te beweeg terwyl hulle leer om na hul liggame en eetgewoontes om te sien en in daardie tyd ook te bid en God se aangesig te soek.