
Die Swart-gesin het lig by hulle voete!
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Jaco en Alida Swart, asook hulle kinders Sonelle en Duane, wat ons vorige Woordkamp as ‘n gesin bygewoon het. Ons gesels oor die kamp en die effek wat die Woord op hulle lewens het.