
Huweliksfokus: Jaloesie is ‘n vernietigende monster.
Loading player...
Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Jaloesie is ‘n vernietigende monster.”