
Romeine 1:20 - God openbaar in die golflengtes van die son
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. So vandag bewonder Dr Ruhann Steyn, ons ruimte fisikus, die golflengtes van die son.