
Tania Strauss - van voor af
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Tania Strauss oor haar nuwe roman, Van Vooraf. As jy maar net te goed verstaan hoedat goeie mense se huwelike ook kan skeeftrek, dan behoort hierdie gesprek vir jou baie te beteken.