Ps Japie Venter: Bid saam

Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Bid saam” uit 1 TIMOTEUS 2:2‭-‬4 NLV
Bid só vir konings en alle ander in gesagsposisies sodat ons in vrede en rustigheid, toewyding en eerbaarheid kan lewe. So is dit goed en aanneemlik vir God, ons Verlosser, want Hy wil dat almal verlos word en die waarheid verstaan.
1 TIMOTEUS 2:2‭-‬4 NLV
19 Sep 2023 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Retief Burger - die krag van die evangelie

Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy is so lief vir die krag van die evangelie as ons fondasie en iets waarop ons bly bou elke dag.
22 Apr 11AM 7 min

Wynand du Preez - Die koninkryk is meer werd

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Die koninkryk is meer werd” uit Matt 13.
22 Apr 10AM 4 min

Thys Smith - anderkant 65

Johann Els gesels met Thys Smith (bedienaar en skrywer) oor sy boek – Anderkant 65, oor hoe mens die afgetrede lewe maak werk.
16 Apr 10AM 17 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
16 Apr 11AM 5 min