
Wiele2Wiele ry in styl met nuwe Lexus RX-modelle
Loading player...
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele in styl met Lexus se luukse nuwe RX-modelle. Hulle kan nie uitgepraat raak oor die Audi Driving Experience-dag by die Kyalami-renbaan nie en die span gaan ry ook met die Honda HR-V. Hulle gaan kuier by get\Worth vir spesiale eerste motor-stories en die SA Bakkie van die Jaar-wenners word aangekondig.