Besoek ‘n nuwe museumteater hierdie Erfenismaand

Loading player...
‘n Opwindende nuwe museumteater het onlangs by die Voortrekkermonument in Gauteng hul deure geopen. Museumteater aktrise, Karla Hoogendoorn sluit by Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om meer te deel.
Hierdie museumteater vertel die verhaal van die Afrikanervrou se opstaan van 1902 tot moderne tyd. Die toeskouer word van vertrek na vertrek geneem waar die geskiedenis op ’n interaktiewe en teatrale wyse vertolk word. Die Afrikanervrou is 'n aktrise uit die Vrystaat, Bloemfontein!

Kaartjies hier beskikbaar: https://www.q2b.co.za/OnlineActivities/Index/1552?singleActivity=24393

https://vtm.org.za/
25 Sep 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min