
Wiele2Wiele ry elektriese Volvo, Opel se vlagskipsportnuts
Loading player...
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met Volvo se elektriese C40 Recharge en ook met Opel se vlagskipsportnuts - die Grandland. Die span deel hul eerste motor-stories en gaan kuier ook by ’n gereedskapskenner.