
Romeine 1:20 - God openbaar in die Ribbok
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons natuurwetenskaplike Deon Furstenburg oor die Ribbok en wat hom so uniek maak.