Wat produsente kan verwag vir die komende seisoen

Loading player...
Die afgelope ruk is die onderwerp van klimaatsverandering weer op almal se lippe met vloede en brande wat groot skade veroorsaak in verskeie gebeide in Suid-Afrika.
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Reinhard Kushcke, besturende direkteur van AgriSeker, 'n spesialis in onderskrywing in die oesversekeringsmark, oor die implasies van klimaatsverander op produsente en oor wat die vooruitsigte is in terme van die weer.
6 Oct 2023 7AM Afrikaans South Africa News · Earth Sciences

Other recent episodes