
Jannie Putter: Ons verskille skaaf mekaar
Loading player...
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Ons verskille skaaf mekaar” uit Spr 17:9
"Iemand wat stilbly oor die onreg teenoor hom, bevorder liefde tussen mense. Om gedurig daaroor te praat dryf vriende uit mekaar..."
"Iemand wat stilbly oor die onreg teenoor hom, bevorder liefde tussen mense. Om gedurig daaroor te praat dryf vriende uit mekaar..."