
Die praktiese sy van Alzheimer’s of Demensie
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Elria Erasmus, Streeksbestuurder van ADASA in Mpumalanga, oor Alzheimer’s en Demensie en meer praktiese oorwegings rondom die siekte.