
Ps Japie Venter - van geïsoleerd na ingebind
Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Van geïsoleerd na ingebind” uit Spreuke 13:20
"Gaan met die wyse om, dan word jy wys; maar hy wat met dwase verkeer, versleg."
"Gaan met die wyse om, dan word jy wys; maar hy wat met dwase verkeer, versleg."