
Huweliksfokus: moenie negatief praat oor mekaar voor vriende nie
Loading player...
Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Moenie negatief praat oor mekaar voor vriende nie."