
Romeine 1:20 - God openbaar in die hand
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels Dr Ellenor Meyer oor die wonder van jou hand, en hoe die Here Homself in die liggaamsdeel bekendgestel het.