
Dr Maretha Steyn oor die onderwys
Loading player...
Na aanleiding van Nasionale Onderwysdag, gesels Johann Els met Dr. Maretha Steyn, die departementshoof van Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde, oor die waarde van roepingsgedrewe onderwysers.