
Jannie Putter: Die grootheid van die Here
Loading player...
Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Die grootheid van die Here” uit Psalm 33, en vra hoeveel lag is daar in julle huis?