Die klavier as storieverteller met Nicolene Gibbons

Loading player...
Nicolene Gibbons is 'n storieverteller agter die klawers van 'n klavier en met haar uitvoering "Reflections" in Bloemfontein nooi sy jou tydens die OFM Kunsteklop met Yolanda Maartens, om op 'n musikale reis te gaan. Die vertoning is 19:00 die 19de Oktober by die Odeion en toegang is gratis.
11 Oct 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min