
Heinrich Badenhorst oor volwasse Dowe Proteas Krieket in Doha
Loading player...
Johann Els gesels met Heinrich Badenhorst, wat deel is van die volwasse dowe Proteas Krieketspan wat binnekort in DOHA gaan deelneem. Hy het ‘n groot liefde vir Jesus en vir sy sport.