
947 Ride Jo-Burg Fietswedren gesprek
Loading player...
Johann Els gesels met Charles van Onselen en Dr Els oor die 947 Ride Jo-Burg Fietswedren waaraan die Radiokansel span gaan deelneem, en die voordele van so iets in die werksomgewing.