Weird Wide Web - Kunsmatige intelligensie bo as nuwe hoof aangestel

Loading player...
Cottesmore School, 'n koshuisvoorbereidingskool in Wes-Sussex, het nou saamgewerk met 'n kunsmatige intelligensie-ontwikkelaar om 'Abigail Bailey' te skep - 'n bot wat spesiaal ontwerp is om die volle menslike hoof, Tom Rogerson, by te staan.
17 Oct 2023 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min