
‘Wiele2Wiele’ toetsbestuur ʼn Hyundai Tuscon, Mercedes Benz se elektriese nommer
Loading player...
Die pragtige Hyundai Tuscon 2.0 D N-Line met sy unieke lyne gooi flikkers tydens vandeesweek se Wiele2Wiele en Mercedes-Benz se elektriese EQA beïndruk die span ook.