
Romeine 1:20 - God openbaar in donker materie
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Dr Ruhann Steyn oor donker materie en hoe dit die Here se verhewenheid van voor af vier!