'Nostalgie' beloof 'n reis deur Afrikaanse musiek vir 'n goeie doel

Loading player...
Die #WeesDieVerskilFees vind Saterdag 4 Nov in Bloemfontein plaas. Een van die produksies, Nostalgie beloof om jou op ‘n reis te vat deur Afrikaanse musiek. Musikale regiseur Jaco Bezuidenhout en hoofsanger Lourens Brink sluit by my aan in die OFM Kunsteklop om te vertel oor die program. Kaartjies is R20 vir volwassenes, R10 vir skoolgaande kinders en toegang is gratis vir voorskoolse kinders. Meer besonderhede is hier beskikbaar: https://www.facebook.com/bloemgemeenskapteater/?locale=af_ZA
24 Oct 2023 English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

OSM80 vier agt dekades van uitnemendheid by die Odeion in Bloemfontein

Die Odeion Skool vir Musiek (OSM) vier met trots hul 80ste bestaansjaar met 'n galakonsert wat hulde bring aan agt dekades van artistieke uitnemendheid, vernuwing en musiekonderrig. Marius Coetzee van die OSM sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om jou uit te nooi om op 3 September…
12 Aug 5 min