
Jannie Putter - die mag van jou tong
Loading player...
Dan vanmiddag net na 5 is lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Die mag van jou tong” uit Spreuke 18:21
"In die mag van jou tong (jou praat) is lewe en dood en elkeen wat dit graag gebruik SAL die vrugte daarvan eet".
"In die mag van jou tong (jou praat) is lewe en dood en elkeen wat dit graag gebruik SAL die vrugte daarvan eet".