Charl Saunderson gesels in sy weeklikse praatjie “Kom ons praat ‘n bietjie boer”

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende dorperskaap-teler naby Kenhardt in die Noord-Kaap. Hy gee sy mening oor algemene landbousake en hoe landbouers se winsmarges problematies geword het. Voedselsekuriteit kom in gedrang en Saunderson wys landbouers uit op die uitdagings wat hulle moet trotseer.
3 Nov 2023 Afrikaans South Africa Business · Philosophy

Other recent episodes

Charl Saunderson gesels hierdie week oor erkenning en dankbaarheid.

'Kom praat 'n bietjie boer' met Charl Saunderson. Hierdie bekende dorperstoetteler van Kenhardt in die Noord-Kaap, wat ook tans besig is met meesterstudies in landbou, gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers om seker te maak…
9 Oct 4 min