Ps Japie Venter: Is dit die einde?
Loading player...
Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Is dit die einde?” uit Matteus 25:1 NLV
“In daardie tyd sal dit met die koninkryk van God gaan soos met tien meisies wat met hulle lampe die bruidegom gaan inwag het.
“Wees dus altyd wakker en gereed, want julle ken nie die presiese datum of tyd van my koms nie.”