
Lydia Lamprecht oor Kersliedere by Kerslig
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Lydia Lamprecht oor Kersfees by Kerslig die 26ste Nov. Dit is binnekort, so jy moet solank die aand uitboek as jy beplan om jou gesin te bring vir die aand.