
Huweliksfokus: vertroue kan maklik verdwyn
Loading player...
Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Vertroue kan maklik verdwyn”