Dr Pieter Snyman - die VCSV beur vorentoe

Loading player...
Johann Els gesels met Dr Pieter Snyman, wat onlangs aangestel is as die nuwe Uitvoerende Hoof van die VCSV, wat hierdie jaar hulle 127ste jaar in bediening gevier het. Die roeping op die organisasie is nog lank nie verby nie. Hulle het nogsteeds 10 kampterreine reg oor die land en is nog net so besig in die skole. En die onus rus op hulle skouers om nuut en relevant te bly om werklik ‘n verskil te bly maak.
9 Nov 2023 9AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Retief Burger - die krag van die evangelie

Retief Burger is Gemeenteleier by Every Nation en het ‘n groot hart vir verlorenes. Hy is so lief vir die krag van die evangelie as ons fondasie en iets waarop ons bly bou elke dag.
22 Apr 11AM 7 min

Wynand du Preez - Die koninkryk is meer werd

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en sy tema vir vandag is “Die koninkryk is meer werd” uit Matt 13.
22 Apr 10AM 4 min

Thys Smith - anderkant 65

Johann Els gesels met Thys Smith (bedienaar en skrywer) oor sy boek – Anderkant 65, oor hoe mens die afgetrede lewe maak werk.
16 Apr 10AM 17 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us the good news actuality stories for the week.
16 Apr 11AM 5 min