
Portchie gaan altyd groot!
Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Portchie oor sy uitstalling wat 19 tot 23 November in die Stadsaal van Stellenbosch pronk, en die skildery wat hy aan Radiokansel beskikbaar gestel het.