
Huweliksfokus: vertroue kan herstel word met woord en daad
Loading player...
Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Vertroue kan herstel word met worod en daad”.