Weird Wide Web - Hulle het wat waar gevind?

Loading player...
Dokters in Missouri, VSA, het meer gekry as waarvoor hulle beding het nadat hulle 'n kolonoskopie op die 63-jarige pasiënt uitgevoer het en 'n vlieg in sy ingewande gevind het.
23 Nov 2023 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min