
Charl Saunderson se weeklikse praatjie oor "Kom ons praat weer bietjie boer"
Loading player...
Charl Saunderson is ‘n dorperskaap-teler naby Kenhardt in die Noord-Kaap. Hy gee sy mening oor algemene landbousake en hoe landbouers kop bo water hou ten spyte van baie uitdagings. Voedselsekuriteit kom in gedrang en Saunderson wys landbouers uit op die uitdagings wat hulle moet trotseer.