Stella about Worship Awake

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Christelle Combrink, wat natuurlik ook as Stella bekendstaan. Sy is kom so pas terug van Australie af en sy is ook deel van die Worship Awake aanbiddingsbeweging wat besig is om opwindende nuwe musiek vry te stel vir kerke om wereldwyd te gebruik.
7 Dec 2023 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Apologetics SA oor kultusse - 23 Aug

Janine van Niekerk gesels met D. Daniël Maritz en John Grobler van Apologetics SA oor die konsep van kultusse in die kerk. Wat dit is en wat om daaromtrend te doen.
21 Aug 2AM 18 min

Lynette Beer: Die krag van vreugde

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, praat oor die tema: “Die krag van vreugde” uit Neh 8:10 en Hebr 2:12
21 Aug 1AM 4 min

Radiokansel Skattejag Woordkamp @ Buffelspoort 10 - 12 Okt

Dit is tyd vir die Radiokansel Skattejag Woordkamp 10 - 12 Okt by die ATKV Buffelspoort Vakansieoord. Ons gesels met Yolande Loots en Izelle Loots, twee van Janine van Niekerk se mede aanbieders oor die fokus van ‘n kamp wat die Woord as ‘n skat die hele naweek vier.
20 Aug 1AM 16 min