Weird Wide Web - Hierdie dogtertjie nies meer as 'n duisend keer per dag!

Loading player...
Katelyn Thornley het 'n pynlike mediese toestand wat veroorsaak dat sy meer as 'n duisend keer per dag nies.
7 Dec 2023 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web – Is voëls die oorspronklike musikante?

Wetenskaplikes het ’n paar boeiende ooreenkomste ontdek tussen die manier waarop mense sing en die manier waarop voëls hul liedere voortbring. En dit blyk dat ons dalk meer in gemeen het met ons geveerde vriende as net die genot van ’n melodie.
10 Nov 8AM 2 min